Hans
Drommedaaris
Musiekskool
 MUSIEK SKOOL SE MISSIE IS:
  1. Om musiek te geniet terwyl die studente leer
2. Om meer belang te stel in die student se algemene welstand as om noodwendig die beste musikant te wees.
3. Om die student te leer musiek maak op die vinnigste metode moontlik sodat hy of sy gemotiveerd kan bly om sodoende 'n goeie selfbeeld te bevorder.
4. Dat dit belangriker is om musiek op gehoor te speel as uit 'n boek, maar dat musiek terme en note wel belangrik is om te ken.
5. Om soveel moontlike kwaliteit opleiding te verskaf aan soveel moontlik studente aangesien musiek terapeuties is en jou brein en ko-ordinasie ontwikkel.
6. Om studente te ondersteun met spesiale behoeftes soos ADD, aggressie, kommunikasie, fokus, konsentrasie en dissipline om sodoene 'n gebalanseerde gemotiveerde student te kweek met 'n sterk selfbeeld.
7. Dat 'n goeie selfbeeld slegs gekweek kan word deur roetiene wat dissipline insluit op 'n positiewe opbouende manier, want strukture van dissipline verseker 'n gevoel van standvastigheid en waardigheid.
8. Om studente te aanvaar vir hul verskille en aan te moedig om aan te hou sodat hul sodoende na 'n tydperk kan optree voor 'n gehoor en die gehoor kan hande klap om die student se selfwaarde op te bou met 'n gevoel van aanvaarding.
Registrasie vorm.doc
(click op text om registrasie vorm te kry)
hans_drom_web005013.jpg hans_drom_web005012.jpg hans_drom_web005011.jpg hans_drom_web005010.jpg hans_drom_web005009.jpg
 links om lesse te sien
(click op fotos om links oop te maak)
hans_drom_web005008.jpg
Les 1 2/4
Les 2 2/4
met fillings
Les 3 2/4
met 3 fillings
Kata 1
Kata 1
dubbel tyd
hans_drom_web005006.jpg
Kata 2 4/4
 click op icon en gaan like ons page
hans_drom_web005005.jpg hans_drom_web005004.jpg hans_drom_web005003.jpg hans_drom_web005002.jpg
Konsert 2014
Hoky Poky
Alika & JP
Konsert 2014
Drom & kitaar massaorkes
Konsert 2014
Vlak 6 drommers
Konsert 2014
Junior drommers